Sokkies in die Tuinroete –Â Te veel om van te Kies
Ja dis werklik waar, daar is baie sokkies. Die bekende Sokkie Tannie van Mosselbaai wat reeds verskeie jare handel dryf
met sokkies en wie se produkte landswyd by stalletjies beskikbaar was, mag nou sokkies per
koeriedienste aflewer.
Sokkies vir Vadersdag in Mosselbaai
Of dit sokkies vir vadersdag, vir jou sportspan of net ‘n oulike paar sokkies is wat jy benodig of self sokkies vir diabete,
Die Sokkie Tannie sal daardie sokkies beskikbaar hê.
0 Comments