Groot Brakrivier Uitspanmark te Groot Brakrivier
Groot brakrivier Uitspanmark te Groot Brakrivier op die N2 tussen Mosselbaai en George in die pragtige parkgebied langs die Groot Brakrivieroorkant Pick-a-Pay,het seker nie bekendstelling nodig nie. Die mark wat gewoonlik op die eerste Saterdag van elke van elkemaand gehou word,bestaan reeds meer as 20 jaar. Dit is een van die oudste markte in die Mosselbaai distrik en beloof om nog vir lank uitstalruimte aan uitstallers te bied.
Markdae val gewoonlik saam met die dae waarop daar gewoonlik veilings regoor die straat van die mark gehou word.Die teen woordigheid van ‘n veiling trek natuurlik ook meer voete en kan miskien as ‘n addisionele bonus gesien word.Vakansietye word van die reel afgewyk waneer elke Saterdag ‘n mark gehou word.
Die atmosfeer is heel lekker op die markdae. Daar word lekker musiek gemaak en die eetgoed is nogal van hoëgehalte. Soms is daar meer as 100 uitstaller, wat beslis ‘n lekker tydverdryf bied.Die Groot Brakrivier Uitspan Mark is oopvanaf 08H00 tot 13H00.
Markdae is op die eersteSaterdag van elkemaand en in Desember is daar elke Saterdag ‘n mark in Groot Brakrivier
Kontakpersoon is Melanie by 072 837 8803 of 044 695 2331
Regoor Pick and Pay in Charles Straat te Grootbrak Rivier, Grootbrak Rivier, Western Cape, South AfricaNo Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Google Map Not Loaded
Sorry, unable to load Google Maps API.