Ekliefjou Mosselbaai
Ekliefjou is ‘n stalletjie in die Goods Shed te Mosselbaai met ‘n verskeidenheid produkte.
Daar is konfyt vir alma en ons diabetiese konfyt is egter baie gewild.
By ekliefjou kan jy verskei kruie soos kankerbossie en Cape Honeybush rooibos tee in verskillende geure kry.Gehekelde kinderklere op bestelling van ekliefjou
Gehekelde items bv plekmatjies, waslappe, kinder truitjies, beanies,skoentjies en komberse. Ek maak ook op bestelling.
Vir die dames wat hulle eie items wil hekel of brei hou ek MoYa yarn aan.Aloe Ferox, Aloe Unique en Avroy Shlain is baie gewild hier.
Tot tyd en wyl die Goods Shed nog gesluit is as gevolg van die lock-down,
kan lulle my gerus skakel by 082 875 5807 vir die volgende produkte.Aloe Ferox
Aloe Unique
Avroy Shlain
KankerbossieEk lewer af in Mosselbaai en Hartenbos.
As jy verder bly kan ek dit koerier of reël met my en ek los dit iewers vir jou.
Kontak my gerus op 082 875 5807The Goods Shed Cnr. Bland and Mitchell Street,, Mossel Bay, Western Cape, South AfricaNo Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Google Map Not Loaded
Sorry, unable to load Google Maps API.